Verskeie vrae het ontstaan nadat pres. Cyril Ramaphosa die Phala Phala-verslag vir hersiening na die konstitusionele hof verwys het.
Netwerk24 het by ontleders en kenners gaan kers opsteek oor van dié vrae.
• Waarom het Ramaphosa die konstitusionele hof en nie ’n ander hof genader nie?