Dis John vs. Mbali (jy’s nie genooi nie)

akkreditasie
John Steenhuisen vroeër hierdie maand by ’n verkiesingsveldtog geleentheid van hom in Mitchells Plain. Foto: Twitter
John Steenhuisen vroeër hierdie maand by ’n verkiesingsveldtog geleentheid van hom in Mitchells Plain. Foto: Twitter

Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies.

Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent, Mbali Ntuli, Donderdag op die nipper ’n toespraak gekanselleer waarin sy haar kandidatuur nie net aan DA-lede wou bemark nie, soos die DA-reëls vereis, maar ook aan die breë publiek.

Ntuli, LPW in KwaZulu-Natal, het Donderdagoggend aangekondig dat sy dié toespraak, ’n “town hall” wat op sosiale media uitgesaai sou word, “moes” kanselleer nadat die party se kiesbeamptes ’n uitspraak daaroor gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos