Dis Maape teen Maloyi vir die pos van ANC-voorsitter in Noordwes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nono Maloyi, voormalige ANC-LP. Foto: Argief
Nono Maloyi, voormalige ANC-LP. Foto: Argief

Die ANC-leierskap in Noordwes is in ’n tweestryd gewikkel met Bushy Maape, premier, en Nono Maloyi, voormalige LP, wat sake vir die pos van provinsiale voorsitter gaan uitspook.

Supra Mahumapelo, voormalige ANC-voorsitter en oudpremier van Noordwes wat weer die leisels as leier wou oorneem, het aan die konferensie onttrek.

Maloyi se kandidatuur is dalk ook in die moeilikheid weens die party se opsystaanresolusie. Dié voormalige LUR vir menslike nedersettings in Noordwes word deur ’n saak van strafbare manslag in die gesig gestaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos