‘Dit sal nie werk om haatspraak te kriminaliseer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hoewel haatspraak verafsku en toepaslike maatreëls verwelkom word om dit te voorkom, is dit nie produktief óf doeltreffend om dit te kriminaliseer nie.

Prof. Anton Harber, uitvoerende direkteur van die Campaign for Free Expression (CFE), het Woensdag só in die parlement aangevoer in sy organisasie se voorlegging oor die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak.

AfriForum het Woensdag ook aan die portefeuljekomitee oor justisie en korrektiewe dienste gesê dat die wetsontwerp ongrondwetlik sal wees as dit wet sou word soos wat dit tans daar uitsien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos