Dogter van Zuma sê Godongwana moet opsy staan ná beweringe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enoch Godongwana Foto: Daily Sun
Enoch Godongwana Foto: Daily Sun

Thuthukile Zuma, ’n dogter van oudpres. Jacob Zuma en ’n insamelaar van geld vir die ANC-jeugliga, het haar geskaar by dié wat meen Enoch Godongwana, minister van finansies, moet opsy staan weens die bewerings van seksuele aanranding teen hom.


Die herrie rondom Godongwana se kop het losgebars nadat ’n masseuse van ’n luukse hotel in die Krugerwildtuin Vrydag ’n klag van seksuele aanranding teen Godongwana by die Skukuza-polisiekantoor aanhangig gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
19.88
+0.3%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.12
+0.3%
Silwer
18.92
+0.5%
Palladium
2,202.50
-0.1%
Platinum
862.50
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,003
+0.1%
Alle aandele
63,333
+0.1%
Hulpbronne 10
59,378
-0.7%
Industriële 25
76,941
+0.2%
Finansiële 15
13,815
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos