Duduzile Zuma meen sy sal in ‘Hollywood-styl’ gearresteer word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Duduzile Zuma by een van haar pa, oudpres. Jacob Zuma, se hofverskynings. Foto: Melinda Stuurman
Duduzile Zuma by een van haar pa, oudpres. Jacob Zuma, se hofverskynings. Foto: Melinda Stuurman

Sy sal op ’n Vrydag in “Hollywood-styl” in hegtenis geneem word, meen Duduzile Zuma, dogter van oudpres. Jacob Zuma, wat ook beweer dat sy inligting het oor hoe dinge gaan gebeur.

“Ek is ingelig dat my inhegtenisneming moontlik só sal afspeel: Neem my op ’n Vrydag in Hollywood-styl in hegtenis. Oorweeg dit om borgtog te weier, maar daar kan druk wees om dit toe te staan. Gee my dan borgtog op voorwaardes wat sal insluit dat ek van sosiale media, veral Twitter, wegbly. Ons sien julle!” het Duduzile Woensdag op haar Twitter-blad geskryf.

Dit was nadat genl.maj. Lesetja Senona, hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, verlede week gesê het dat die Valke weens haar beweerde rol as aanhitser tydens die onluste in Julie 2021 sy oog op haar het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 36/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
20.15
+0.1%
Rand - Euro
17.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,664.62
+0.2%
Silwer
19.35
+1.7%
Palladium
2,171.03
+0.2%
Platinum
867.50
+0.4%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,336
-0.1%
Alle aandele
63,652
-0.1%
Hulpbronne 10
60,032
-0.3%
Industriële 25
77,392
-0.0%
Finansiële 15
13,773
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos