Deel

Energiesektor gaan ‘revolusionêr’ verander, sê Ramaphosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa gesels Donderdag by die Uniegebou met koning Philippe van België.   Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa gesels Donderdag by die Uniegebou met koning Philippe van België. Foto: GCIS

Suid-Afrika gaan sy energiesektor revolusionêr verander en is aktief op soek na beleggings in hernieubare energie, sê pres. Cyril Ramaphosa.

Die energiesektor sal streef na ’n klein koolstofvoetspoor, het hy Donderdag in Pretoria gesê op ’n sakeforum waar hy en koning Philippe van België met sakelui van albei lande gepraat het.

Philippe en sy vrou, koningin Mathilde, is op hul heel eerste staatsbesoek aan Afrika. Hulle is vir sewe dae in die land en sal onder meer Soweto en Kaapstad besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 228/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.71
+0.0%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos