‘Era van staatskaping sal nie afgesluit word totdat plaaslike regerings bekyk is’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Opgehoopte vullis in Wolmaransstad ná ’n staking van munisipale werkers wat weke lank geduur het.
Opgehoopte vullis in Wolmaransstad ná ’n staking van munisipale werkers wat weke lank geduur het.

Suid-Afrikaners se gebrek aan vertroue in munisipale regering kom neer op ’n nasionale ramptoestand en daadwerklike leierskap is dringend nodig om dié situasie reg te stel.

So het dr. Harlan Cloete, navorsingsgenoot in die Universiteit van die Vrystaat se departement openbare administrasie en bestuur, Vrydag gesê oor die toestand van plaaslike bestuur.

Dit het nie deel uitgemaak van die Zondo-kommissie se ondersoek nie. Hoofregter Raymond Zondo het vroeër vandeesweek by die uitreiking van sy kommissie van ondersoek na staatskaping se laaste verslag gesê dit sou nóg tien jaar geduur het om korrupsie op plaaslike regeringsvlak te ondersoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos