Eskom-hoofde 'presteer bo verwagting', sê Gordhan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings.  Foto: Getty Images
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings. Foto: Getty Images

Eskom se twee uitvoerende hoofde presteer ten spyte van voortslepende beurtkrag van tot fase 6 waaraan Suid-Afrikaners onderwerp word, bo die verwagting, sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings.

Hy voer só aan in verskeie parlementêre antwoorde waarin hy ook sy vertroue in André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, en die Eskom-bestuur uitspreek om die land se kragsituasie te verbeter en beurtkrag te verminder.

Omphile Maotwe, ’n EFF-LP, wou in ’n parlementêre vraag weet wat die besonderhede van De Ruyter en Jan Oberholzer, Eskom-bedryfshoof, se prestasieooreenkomste is en of hulle ingevolge daarvan presteer of nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.15
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,747.47
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,125.20
-1.5%
Platinum
897.63
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos