Deel

Essa hét Koko se vliegkaartjie betaal, hoor Zondo

akkreditasie
Sameera Sooliman van die reisagentskap Travel Excellence getuig Dinsdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Foto: Gallo Images
Sameera Sooliman van die reisagentskap Travel Excellence getuig Dinsdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping. Foto: Gallo Images

Dit wás Salim Essa, sakevennoot van die Guptas, wat R100 000 betaal het vir vliegtuigkaartjies vir Matshela Koko, sy vrou en kind om van Indonesië via Dubai na Suid-Afrika te vlieg.

Só het Sameera Sooliman van die reisagentskap Travel Excellence Dinsdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gesê toe sy gevra is wie vir ’n deel van die Koko-gesin se reis in Januarie 2016 betaal het.

“As Koko sê hy het die R100 000 betaal, moet hy bewys daarvoor lewer,” het Sooliman getuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.45
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
974.35
+0.6%
Palladium
1,410.07
+0.7%
Goud
1,952.05
-1.4%
Silwer
23.01
-0.9%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,844
+1.0%
Alle aandele
75,359
+0.9%
Hulpbronne 10
65,049
+1.2%
Industriële 25
102,203
+0.6%
Finansiële 15
15,449
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos