Firma eers werk kwyt oor ‘bande met Mkhize’

akkreditasie
Dr. Zweli Mkhize
Dr. Zweli Mkhize

Die departement van gesondheid het die dienste opgeskort van Digital Vibes, ’n klein KwaZulu-Natalse maatskappy wie se werknemers glo noue bande het met dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid.

Dit volg nadat Daily Maverick berig het twee werknemers van Digital Vibes het noue bande met Mkhize en is bevoordeel deur die kontrak wat aan hulle toegeken is.

Tahera Mather, Mkhize se woordvoerder toe hy tesourier-generaal van die ANC was, en Naadhira Mitha, ’n voormalige persoonlike assistent van die minister, werk albei as konsultante vir Digital Vibes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.69
-1.0%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.35
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.5%
Goud
1,769.99
+0.3%
Silwer
19.35
+0.7%
Palladium
1,944.00
+0.2%
Platinum
865.50
-0.4%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,761
+1.4%
Alle aandele
65,840
+1.3%
Hulpbronne 10
60,867
+2.4%
Industriële 25
81,200
+1.1%
Finansiële 15
14,447
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos