Fossielbrandstowwe: Afrika ‘erg benadeel’ as dié finansiers onttrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa skud blad met Boris Johnson, premier van Brittanje, op die G7-beraad in Duitsland.  Foto: Reuters
Pres. Cyril Ramaphosa skud blad met Boris Johnson, premier van Brittanje, op die G7-beraad in Duitsland. Foto: Reuters


Pres. Cyril Ramaphosa meen Afrika sal erg geraak word as internasionale finansiers skielik hul beleggings in fossielbrandstowwe onttrek omdat dit ’n invloed op werkgeleenthede, nasionale ekonomieë, energie en voedselsekerheid op dié vasteland sal hê.

Ramaphosa het Dinsdag ná sy bywoning van die G7-beraad in Duitsland gewaarsku teen die ongunstige gevolge van die voorgestelde hersiening van die Europese Unie se voorskrifte oor hernubare energie wat investering in groen energie moet bespoedig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 67/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 135/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos