Fraser werk g’n saam, sy aansoek misluk – Zondo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Arthur Fraser  Foto: Jaco Marais
Arthur Fraser Foto: Jaco Marais

Arthur Fraser, voormalige hoof van die staatsveiligheidsagentskap (SVA), het nié saam met die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping of die SVA gewerk om bewerings teen hom te weerlê nie.

Sy aansoek om getuies te kruisondervra wat hom voor die kommissie by beweerde onreëlmatighede betrek het in die tydperk toe hy die direkteur-generaal van die SVA was, is deur adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die kommissie, geweier.

Zondo het Woensdag gesê Fraser is die kans gegun om, sou hy voldoen aan die regulasies van die SVA en die kommissie, sy saak voor die kommissie te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.76
+0.3%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.77
-0.1%
Silwer
20.34
+0.2%
Palladium
2,252.50
-1.6%
Platinum
948.00
-1.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,270
-0.5%
Alle aandele
70,977
-0.4%
Hulpbronne 10
64,299
-2.4%
Industriële 25
86,979
-0.1%
Finansiële 15
16,104
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos