Geen witte, bruine of Indiër mag dáár koop

akkreditasie
Voertuie wat deur die Kaapstadse metro geskut is, staan op ’n parkeerterrein. Foto: Kaapstad metroraad
Voertuie wat deur die Kaapstadse metro geskut is, staan op ’n parkeerterrein. Foto: Kaapstad metroraad

Enigeen kan in Maart bie op ’n veiling van gebruikte motors van die eThekwini-metroraad in Durban – mits jy swart is.

Dit nadat raadslede van die ANC en die IVP in Desember ’n besluit goedgekeur het dat Indiërs en wit en bruin mense nie mag bie by die jaarlikse veiling van voertuie wat deur die stadsraad geskut is nie.

Die stadsraad sê hy mag minderheidsgroepe kragtens die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur uitsluit van die veiling.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos