Grond: ‘ANC, ons vertrou julle nie’

akkreditasie
Corné Mulder
Corné Mulder

Die proses om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, stuur af op ’n punt waar die ANC sal moet besluit of die EFF sy vennoot vir ’n grondwetwysiging gaan wees, of die groepering DA-IVP-Vryheidsfront Plus.

Die DA en die VF Plus was nie tevrede nie met die eerste weergawe van ’n konsepwysiging wat die parlement se regsafdeling verlede week voorgelê het en wat dié week in die Staatskoerant gepubliseer word met ’n uitnodiging dat die publiek daaroor kommentaar lewer.

Die twee partye het ná onderlinge beraadslaging egter ingestem dat die weergawe in die Staatskoerant gepubliseer kan word omdat die ANC haastig is daarmee. Die komitee moet teen einde Maart aanstaande jaar ’n voorgestelde wysiging aan die Nasionale Vergadering voorlê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 2
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos