Deel

Grond: Stryk onbillike patrone van eienaarskap vinniger uit – Mashatile

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Paul Mashatile Foto: Argief
Paul Mashatile Foto: Argief

Suid-Afrika se ongelyke en onbillike patrone van grondeienaarskap moet vinniger uitgestryk word, meen adj.pres. Paul Mashatile.

Dit is van kritieke belang vir die verwesenliking van ekonomiese insluiting, voedselsekerheid, maatskaplike samehorigheid, inklusiewe stadsbeplanningspatrone en landelike ontwikkeling, het hy Donderdag in die Nasionale Raad van Provinsies gesê in ’n sessie oor hoe beplanning en samewerking tussen die drie regeringsfere verbeter kan word.

Maropene Ramokgopa, minister in die presidensie belas met beplanning, monitering en evaluering, en Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kleinsakeontwikkeling, asook verskeie premiers, LUR’e en verteenwoordigers van plaaslike regerings, was ook sprekers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 227/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.20
+0.4%
Rand - Pond
23.85
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.89
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos