Hervorming van Kieswet nie vinnig afgehandel

akkreditasie

Dis hoogs onwaarskynlik dat die Verkiesingskommissie (OVK) in 2024 aan ’n nuwe kiesstelsel sal kan voldoen. So het Lawson Naidoo, grondwetkenner van die grondwetwaghondorganisasie Casac, Dinsdag gesê tydens ’n bespreking oor die hervorming van die kiesstelsel.

Die paneelbespreking wat deur die Verkiesingsinstituut vir Volhoubare Demokrasie in Afrika (Eisa) aangebied is, het op dieselfde dag plaasgevind waarop die portefeuljekomitee oor binnelandse sake vergader het om oor die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet te beraadslaag.

Naidoo dink ook die konstitusionele hof sal die Nasionale Vergadering (NV) en die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se aansoek vir uitstel toestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,786.87
-0.2%
Silwer
20.31
+0.0%
Palladium
2,253.50
-1.6%
Platinum
951.00
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,131
-0.8%
Alle aandele
70,834
-0.6%
Hulpbronne 10
64,136
-2.6%
Industriële 25
86,752
-0.4%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos