Hill-Lewis wil dienste in Kaapstad só verbeter

akkreditasie
Geordin Hill-Lewis, die DA se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro, en James Essau van Delft. Essau het ’n jaar gelede sy werk weens die pandemie verloor en het ’n houtwerk-onderneming in ’n fabrieksruimte in Nyanga begin, waar die metro elektrisiteit en water voorsien. Foto: Verskaf
Geordin Hill-Lewis, die DA se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro, en James Essau van Delft. Essau het ’n jaar gelede sy werk weens die pandemie verloor en het ’n houtwerk-onderneming in ’n fabrieksruimte in Nyanga begin, waar die metro elektrisiteit en water voorsien. Foto: Verskaf

Kaapstad moet die maklikste bestemming op die hele Afrika-vasteland wees om in sake te doen.

Só sê Geordin Hill-Lewis, die DA se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro, in wat hy sy eerste van sewe aankondigings noem oor wat hy vir die metro sal doen indien hy tot burgemeester verkies word.

Hill-Lewis verwys na die Wêreldbank se indeks, waarin kategorieë uitgelig word van hoe maklik dit is om in die verskillende lande van die wêreld sake te doen. Hy sê daarvolgens neem dit in Suid-Afrika sowat 88 dae om ’n permit te kry vir bouwerk, 14 dae om ’n belastingsertifikaat te kry wanneer ’n eiendom geregistreer word en tot 97 dae om elektrisiteit na ’n nuwe onderneming te laat aanlê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos