Hof moet besluit oor komitee, vra ‘bekommerde’ ANC-lede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ditabe Mokhutle, Betty Cezula en Thabiso Selieane met ’n vorige hofverskyning.
Ditabe Mokhutle, Betty Cezula en Thabiso Selieane met ’n vorige hofverskyning.

Drie “bekommerde” ANC-lede van die Vrystaat het die hooggeregshof Donderdag gevra om ’n bevel te maak oor hoekom die tussentydse provinsiale komitee, sy sameroeper en koördineerder nie aan minagting van die hof skuldig bevind behoort te word nie nadat hulle glo ’n vroeëre hofbevel geminag het.

Ditabe Mokhutle, Betty Cezula en Thabiso Selieane vra die hooggeregshof in Bloemfontein om die tussentydse provinsiale komitee, Mxolisi Dukwana, die sameroeper, en Paseka Nompondo, die koördineerder, te dwing om die tussentydse streekkomitee van die ANC in Mangaung te ontbind soos wat regter Lani Opperman op 8 Julie vanjaar beveel het.

Daarbenewens vra hulle ook dat die hof ’n toepaslike straf of boete oplê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.50
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,704.71
+0.3%
Silwer
21.00
+1.4%
Palladium
2,280.52
+2.5%
Platinum
916.80
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos