Hof moet ingryp by inhuldiging van uMngeni se raadslede, vra DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Pappas is die DA se verkose burgemeesterskandidaat van die uMngeni-munisipaliteit in Howick, KwaZulu-Natal.  Foto: Melinda Stuurman
Chris Pappas is die DA se verkose burgemeesterskandidaat van die uMngeni-munisipaliteit in Howick, KwaZulu-Natal. Foto: Melinda Stuurman

Die DA in KwaZulu-Natal het die hooggeregshof in Pietermaritzburg genader om in te gryp by die uMngeni-munisipaliteit nadat die inhuldiging van sy nuwe raad Vrydag ontwrig is.

Die dringende aansoek word Donderdagoggend aangehoor. Francois Rodgers, DA-leier in KwaZulu-Natal, het Woensdag op ’n mediakonferensie gesê die party wil hê die hof moet die waarnemende munisipale bestuurder, Sandile Buthelezi, verplig om ’n inhuldigingseremonie te belê waarop die raad se speaker, burgemeester en adjunkburgemeester verkies sal word.

Die DA het die meerderheidstemme in dié raad op hom verenig en Chris Pappas is sy se verkose burgemeesterskandidaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos