Hofmeyr, Lekota dien klagte in teen Mngxitama

akkreditasie
Pakes Dikgetsi, Cope se nasionale voorsitter, en Vanita Coetzee, ’n lid van Cope se nasionale komitee, Dinsdag voor die polisiekantoor in Kimberley.
Pakes Dikgetsi, Cope se nasionale voorsitter, en Vanita Coetzee, ’n lid van Cope se nasionale komitee, Dinsdag voor die polisiekantoor in Kimberley.

Die sanger Steve Hofmeyr, namens die burgerregteorganisasie ToekomsVonk, en Mosiuoa Lekota, Cope-leier, het Woensdag albei onderskeidelik klagte teen Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF) by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria aanhangig gemaak.

Hofmeyr het Dinsdag reeds op Facebook geskryf: “Andile wil vyf blankes vermoor vir elke blanke moord op iemand swart. Hemel, hy gaan verveeld raak, want die wit-op-swart-moordsyfer is statisties onbenullig. ’n Mens wonder wie hy gaan doodmaak vir elke swart-op-swart-moord?

Niemand is méér bodemloos bitter as ek oor die afgryslike moorde op my mense nie. Tog het ek steeds géén behoefte om ander Suid-Afrikaners, ander rasse, stamme of volke, te sien bloei nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.22
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,844.10
+0.2%
Silwer
24.34
+0.8%
Palladium
2,052.50
+2.5%
Platinum
1,053.00
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,162
-0.0%
Hulpbronne 10
77,343
+0.4%
Industriële 25
95,428
-0.2%
Finansiële 15
15,115
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos