Hy voel geëerd oor benoeming as partyleier, sê Cyril in Londen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa en Rishi Sunak, Britse premier, skud Woensdag blad voor 10 Downing Street. Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa en Rishi Sunak, Britse premier, skud Woensdag blad voor 10 Downing Street. Foto: GCIS

Hy is “nederig en voel werklik geërd” deur die ANC-takke wat hom vir ’n tweede termyn as partyleier benoem het, het pres. Cyril Ramaphosa Donderdag gesê.

Hy het op ’n mediakonferensie in Londen gepraat waar hy ook terugvoering gegee het oor sy afgelope staatsbesoek op uitnodiging van koning Charles III na Brittanje.

Die verkiesingskommissie van die ANC het Dinsdag bekend gemaak Ramaphosa het 2 037 benoemings ontvang, vergeleke met die 916 vir sy teenstander, dr. Zweli Mkhize, voormalige minister van gesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 263/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 115/8
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 166/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 162/2
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.2%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,783.70
-0.1%
Silwer
22.72
-0.0%
Palladium
1,853.92
+0.0%
Platinum
1,007.24
+0.1%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
67,958
+0.1%
Alle aandele
74,115
+0.1%
Hulpbronne 10
73,018
-0.3%
Industriële 25
91,268
+0.5%
Finansiële 15
15,577
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos