Imbizo in Sedibeng: ‘Die regering is hier om antwoorde te gee’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Inwoner stel 'n vraag aan die afvaardiging van senior politici op Vrydag se presidensiële imbizo in Sedibeng. Foto: Verskaf
'n Inwoner stel 'n vraag aan die afvaardiging van senior politici op Vrydag se presidensiële imbizo in Sedibeng. Foto: Verskaf

“Ons luister na wat julle sê. Die hele regering is hier om te praat oor die probleme wat julle opper.”

So het pres. Cyril Ramaphosa Vrydag aan inwoners by die presidensiële imbizo in Sedibeng (rondom Vereeniging) in die suide van Gauteng gesê.

Ramaphosa is van verskeie ministers vergesel, onder andere Bheki Cele, minister van polisie, dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, en Thoko Didiza, minister van landbou. André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, is ook daar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos