Is ATM-splinterparty ‘n speek in Johannesburg se koalisieregering-wiel?

akkreditasie
Raymond Tlaeli (ACDP), dr. Pieter Groenwald (VF Plus,) Herman Mashaba (ActionSA), John Steenhuisen (DA) en Mosiua Lekota (Cope) onderteken die nuwe koalisie-ooreenkoms by die Sheraton-hotel in Pretoria. Foto: Deaan Vivier
Raymond Tlaeli (ACDP), dr. Pieter Groenwald (VF Plus,) Herman Mashaba (ActionSA), John Steenhuisen (DA) en Mosiua Lekota (Cope) onderteken die nuwe koalisie-ooreenkoms by die Sheraton-hotel in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Die African Transformation Movement (ATM), ’n ANC-splinterparty, gaan ’n sleutelrol speel in die nuut aangekondigde veelpartykoalisieregering se vermoë om Johannesburg te regeer.

Die ATM het nog nie die veelpartykoalisie-ooreenkoms vir Johannesburg onderteken nie.

Partyleiers van die DA, ActionSA, VF Plus, IVP, ACDP en Cope het Woensdag op ’n mediakonferensie by die Sheraton-hotel, oorkant die Uniegebou, ’n koalisie bekend gemaak wat 22 munisipaliteite oor die land heen sal bestuur waaronder die metrorade in Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.46
-0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,824.61
-0.2%
Silwer
21.16
+0.1%
Palladium
1,872.98
-0.4%
Platinum
910.86
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.5%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.6%
Industriële 25
80,203
+4.5%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos