Deel

Jy hoes R1,4 m. vir minister se nuwe kombuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sihle Zikalala Foto: Ian Carbutt
Sihle Zikalala Foto: Ian Carbutt

Altesame R1,4 miljoen vir die modernisering van ’n kombuis, R240 000 om van kakkerlakke ontslae te raak, R54 000 om ’n gordynreling te vervang en R50 miljoen om seker te maak dat ministers en hul adjunkte se kragopwekkers werk.

Hierdie transaksiebedrae is enkele van die sowat R93 miljoen wat die departement van openbare werke en infrastruktuur van 2019 tot 2022 bestee het om ministers, hul adjunkte en direkteurs-generaal se ampswonings in stand te hou, asook om vir hul munisipale dienste te betaal.

Sihle Zikalala, minister van openbare werke en infrastruktuur, het die bedrae bekend gemaak in ’n antwoord op ’n parlementêre vraag van dr. Leon Schreiber, DA-LP en partywoordvoerder oor openbare werke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 219/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.21
+0.4%
Rand - Pond
23.86
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,963.05
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos