‘Jy is nie bevoeg,’ hoor Sitole

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Genl. Khehla Sitole Foto: Gallo Images
Genl. Khehla Sitole Foto: Gallo Images

Dit was nie sy onbevoegdheid nie, maar eerder gebrekkige intelligensie wat die grootskaalse geweld en miljarde rande se skade tydens die oproer in Julie tot gevolg gehad het, het die nasionale polisiehoof Dinsdag gesê. 

Terwyl adv. Smanga Sethene hom gepeper het met vrae in die Menseregtekommissie (MRK) se ondersoek na die burgerlike opstand in KwaZulu-Natal en Gauteng in Julie, het genl. Khehla Sitole volgehou hy is die regte man om Suid-Afrika se polisiediens te lei. Hy het wel erken hy het nie ’n nasionale diploma in polisiëring nie. 

“Waarom dink jy jy is nog bevoeg om Suid-Afrika se polisiekommissaris te wees?” wou Se­thene by Sitole weet. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 142/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,840.98
-0.1%
Silwer
23.74
-1.0%
Palladium
2,154.09
+0.3%
Platinum
1,017.50
-1.5%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,079
+0.7%
Alle aandele
72,589
+0.6%
Hulpbronne 10
72,851
+1.9%
Industriële 25
90,637
-0.4%
Finansiële 15
14,797
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos