JZ-erfenisterrein grafstil; standbeeld kos meer as R1 m.

akkreditasie
Oudpres. Jacob Zuma toe hy die media Sondag toegespreek het. Foto: Lulama Zenzile
Oudpres. Jacob Zuma toe hy die media Sondag toegespreek het. Foto: Lulama Zenzile
Lulama Zenzile

’n Standbeeld en erfenisterrein ter ere van oudpres. Jacob Zuma in Groot-Marico wat minstens R1,2 miljoen gekos het, is vervalle met net ’n veiligheidswag op die verlate terrein.

Met die inwyding van die standbeeld in Oktober 2017 het die Noordwes-regering groot gewag gemaak van onder meer die ekonomiese geleenthede wat die terrein sal ontsluit. Die DA het toe gesê sowat R1,8 miljoen is aan die standbeeld en terrein bestee.

Zuma en ’n groep ANC-kaders is op 9 Junie 1963 op pad na Botswana gevang op die plek waar die standbeeld opgerig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos