Klankgreep: OB gaan Ramaphosa ook nou ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: GCIS
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: GCIS

Suid-Afrika se staatshoof sal hom nie net aan die parlement moet kom verduidelik nie, maar ook aan die openbare beskermer (OB).

Albei hierdie instellings gaan pres. Cyril Ramaphosa se omstrede uitlatings in ’n klankgreep ondersoek. Hiervolgens sê hy onder meer staatsgeld is misbruik om ANC-leierskapsveldtogte in 2017 te finansier. Dit het aan die lig gekom toe ’n gedeeltelike klankgreep van ’n vroeëre vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) uitgelek is.

Adv. Busisiwe Mkhwebane, die OB, het Donderdag bevestig dat sy Woensdagmiddag laat ’n amptelike klag van ’n LP ontvang het waarin beweer word dat Ramaphosa die etiekkode vir lede van die uitvoerende gesag geskend het deur nie die misbruik van staatsgeld aan te meld nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,818.36
+0.2%
Silwer
21.44
-0.9%
Palladium
2,003.00
-2.6%
Platinum
939.00
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos