Deel

Klein opskudding toe Yellen by NUK-vergadering opdaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janet Yellen, Amerika se minister van finansies, en Enoch Godongwana, haar Suid-Afrikaanse ampsgenoot, by Donderdag se samesprekings in Pretoria. Foto: Deaan Vivier
Janet Yellen, Amerika se minister van finansies, en Enoch Godongwana, haar Suid-Afrikaanse ampsgenoot, by Donderdag se samesprekings in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Janet Yellen, Amerikaanse minister van finansies, het Donderdag ’n ligte opskudding veroorsaak toe sy by die vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) opdaag.

Dit het dadelik tot “samesweringsteorieë” gelei dat dit ’n bewys is Amerika beïnvloed die ANC se beleid.

Al wat Yellen egter wou doen, was om met Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, te gesels oor die regverdige oorgang na hernubare energie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 38/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 70/5
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.52
-0.0%
Rand - Pond
22.69
+0.2%
Rand - Euro
19.88
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.39
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
984.11
+1.6%
Palladium
1,411.58
-0.4%
Goud
1,972.95
-0.3%
Silwer
22.43
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos