‘Koalisieregering SA se voorland ná 2024-verkiesing’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fikile Mbalula, die ANC se verkiesingshoof, by die onlangse bekendmaking van die verkiesingsuitslae by die nasionale uitslagsentrum in Pretoria.  Foto: Gallo Images
Fikile Mbalula, die ANC se verkiesingshoof, by die onlangse bekendmaking van die verkiesingsuitslae by die nasionale uitslagsentrum in Pretoria. Foto: Gallo Images

Alle aanduidings is daar dat Suid-Afrika met die nasionale en provinsiale verkiesings in 2024 nasionaal op ’n koalisieregering kan afstuur.

Dit is die geval, al het politieke partye met die laaste paar dae se “aardskuddende” politieke magsverskuiwings in van die grootste metro’s en munisipaliteite landwyd gewys hulle is nog nie gereed vir koalisieregerings nie.

’n Nasionale koalisieregering, wat reeds in verskeie lande in Europa suksesvol is, kan ná die nasionale en provinsiale verkiesings in 2024 “ ’n noodwendigheid” in Suid-Afrika word, sê politieke ontleders. Dit kan die geval wees omdat kiesers partye gaan dwing om ook op nasionale vlak koalisies te vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 201/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.96
+0.7%
Rand - Pond
21.16
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.25
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,760.50
-3.1%
Platinum
936.96
+0.1%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,849
+0.8%
Alle aandele
71,225
+0.6%
Hulpbronne 10
67,886
+2.1%
Industriële 25
93,619
-0.2%
Finansiële 15
14,042
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos