Koalisies: ActionSA herbesin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Michael Beaumont Foto: Twitter
Michael Beaumont Foto: Twitter

ActionSA se hoogste besluitnemende liggaam gaan later vandeesweek sy voortgesette betrokkenheid by koalisies heroorweeg, maar dié voorneme is volgens ’n politieke waarnemer blote “magspeletjies”.

ActionSA het Maandag op ’n mediakonferensie sy misnoeë met die optrede van die DA te kenne gegee en beweer dié party se houding het tot die einde van die koalisieregering in die Johannesburgse metro gelei. Dit het die ANC in staat gestel om oor te neem nadat die Patriotic Alliance teen die koalisie gedraai het.

ActionSA gee die nasionale leierskap van die DA se onversetlike houding die skuld vir die “tragedie” in Johannesburg omdat hy volgens ActionSA net oor die Wes-Kaap besorg is. Dr. Mpho Phalatse, vorige DA-burgemeester van Johannesburg, was glo bereid om ActionSA se voorstel te aanvaar dat ’n speaker van die IVP benoem word, maar die nasionale leierskap het anders besluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 41/2
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 16/1
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 65/2
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.30
+0.9%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,798.82
-0.2%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
1,917.00
-1.4%
Platinum
1,032.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,489
-0.6%
Alle aandele
74,618
-0.5%
Hulpbronne 10
73,985
-2.6%
Industriële 25
91,944
-0.2%
Finansiële 15
15,557
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos