Koalisies in metro’s in Gauteng bepaal

akkreditasie
Abel Tau, ActionSA se burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metro.
Abel Tau, ActionSA se burgemeesterskandidaat vir die Tshwane-metro.

Die DA en die kleiner partye het uiteindelik ooreengekom oor koalisieregerings in die drie metrorade in Gauteng waar geen volstrekte meerderhede behaal is nie, asook in die Mogale City-munisipaliteit aan die Wes-Rand.

Die DA sal vyf lede van die Johannesburgse metro se burgemeesterskomitee (BK) aanwys en ActionSA drie. Nog een sal deur die African Christian Democratic Party (ACDP) aangewys word en nog een deur die IVP. ActionSA kry die portefeuljes vir veiligheid, omgewings- en infrastruktuurdienste en vir ontwikkelingsbeplanning. Die ACDP sal gemeenskapsontwikkeling beheer en die IVP kry menslike nedersettings, het ’n hooggeplaaste bron in die DA gesê. Die ampsbekleërs was gister nie aangewys nie, maar die portefeulje vir infrastruktuur sal waarskynlik aan die ActionSA-leier, Herman Mashaba, toegeken word en die ander twee ampte aan John Moodey en Funzi Ngobeni.

Tania Campbell, die nuutverkose uitvoerende burgemeester van Ekurhuleni, het gistermiddag die name van die tien uitvoerende komiteelede bekend gemaak wat in die metro regeerders gaan wees. Daarvan is ses DA-por­tefeuljes, een elk vir die IVP en Cope en die oorblywende twee gaan aan ActionSA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.65
-0.2%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.76
+0.2%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,199.00
-2.0%
Platinum
940.78
-0.5%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos