Komitee hoor hoe Grondwet moet verander

akkreditasie
Debat grondwet, grondonteiening
Debat grondwet, grondonteiening

Wye raadpleging met die publiek, kundiges, tradisionele leiers en provinsies sal plaasvind in die oorweging van ’n wetsontwerp wat noodsaaklik is om die Grondwet te wysig sodat dit voorsiening kan maak vir grondonteiening sonder vergoeding.

Die parlementêre ad hoc-komitee onder leiding van Thoko Didiza, ANC-LP, wat met dié kwessie gemoeid is, het Donderdag sy program verfyn en het ’n voorlegging ontvang oor die regsproses wat gevolg moet word om die Grondwet te wysig.

Die Nasionale Vergadering (NV) en die Nasionale Raad van Provinsies het in Desember ’n resolusie aanvaar om art. 25 van die Grondwet, oftewel die eiendomsklousule, te wysig om voorsiening te maak vir grondonteiening sonder vergoeding. Dié besluit het gevolg nadat die grondwetlike hersieningskomitee dit in sy finale verslag aanbeveel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.18
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,797.82
+0.2%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,788.21
+2.1%
Platinum
954.22
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,958
+0.9%
Alle aandele
69,320
+1.0%
Hulpbronne 10
64,892
+1.3%
Industriële 25
92,923
+0.0%
Finansiële 15
13,364
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos