Kommer oor ANC-plan met onteien-wet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kom in, trekker 2! Een van die talle trekkers wat in damme water in landerye in die Hoopstad-, Wesselsbron- en Makwassie-omgewing vasgeval het ná aanhoudende reën die afgelope paar weke. Op baie plekke is die grond versadig en die water sak nie weg nie. Foto: Dries Steyn
Kom in, trekker 2! Een van die talle trekkers wat in damme water in landerye in die Hoopstad-, Wesselsbron- en Makwassie-omgewing vasgeval het ná aanhoudende reën die afgelope paar weke. Op baie plekke is die grond versadig en die water sak nie weg nie. Foto: Dries Steyn

Opposisiepartye is bekommerd dat die ANC die onteieningswet gaan wysig sodat dit vir grondhervorming misbruik kan word ná die mislukte poging om die Grondwet se eiendomsklousule te wysig.

Dit is duidelik dat die ANC die onteieningswetsontwerp, wat ’n jaar gelede by die parlement ingedien is, vir grondhervorming wil gebruik, terwyl grondhervorming nie die doel van die wetsontwerp is nie, sê Samantha Graham, die DA se woordvoerder oor openbare werke.

Die wetsontwerp, wat in Oktober verlede jaar by die parlement ingedien is, maak vir die eerste keer voorsiening vir onteiening sonder vergoeding, mits aan sekere vereistes voldoen word, soos grond wat net vir spekulasie besit word of grond waarvan die eienaar die grond verlaat het en geen beheer daaroor uitoefen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.74
-1.3%
Rand - Pond
19.97
-1.1%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.2%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,761.04
-0.2%
Silwer
19.17
-0.2%
Palladium
1,950.50
+0.6%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,845
+1.5%
Alle aandele
65,905
+1.4%
Hulpbronne 10
61,134
+2.9%
Industriële 25
81,346
+1.3%
Finansiële 15
14,394
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos