Korruptes word streng vasgevat, sê Mbalula in Vervoermaand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fikile Mbalula Foto: Daily Sun
Fikile Mbalula Foto: Daily Sun

Suid-Afrika se “oomblik van waarheid” vir mense wat korrupsie pleeg, het aangebreek deurdat die Valke daagliks oortreders in hegtenis neem.

Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Maandag op die amptelike bekendstelling van die Vervoermaand-veldtog vir Oktober op die Pretoria-treinstasie gesê daar word nie meer straffeloos gesteel nie.

“As jy steel, sal jy in hegtenis geneem word, maak nie saak wie jy is, waarvandaan jy kom of wat jou politieke agtergrond is nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.0%
Rand - Pond
20.61
+0.6%
Rand - Euro
17.72
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.44
+0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,749.91
-0.5%
Silwer
21.21
-1.2%
Palladium
1,848.35
-0.4%
Platinum
977.73
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos