Deel

Kragkrisis, lewenskoste: Druk en verwagtinge hoog voor staatsrede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Daily Sun
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Daily Sun

Geloofwaardige en praktiese aksieplanne om die krisis rakende voortslepende beurtkrag en stygende lewenskoste daadwerklik op te los.

Organisasies uit die burgerlike samelewing, politieke partye en vakbonde hoop dat pres. Cyril Ramaphosa Donderdagaand veral dié kwessies in sy staatsrede sal prioritiseer en aankondigings daaroor sal doen.

Die ANC-alliansievennoot die SAKP het dit Woensdagmiddag duidelik gemaak dat die maatreëls wat Ramaphosa in sy staatsrede verlede jaar aangekondig het, nie die energiekrisis opgelos het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.08
+1.2%
Rand - Pond
22.26
+0.8%
Rand - Euro
19.69
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
987.14
+0.2%
Palladium
1,436.81
-0.4%
Goud
1,994.30
+1.2%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos