‘Krygskas’ van R2,1 mjd. teen Covid-19 in W-Kaap

akkreditasie
David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, lewer Dinsdag die provinsiale begrotingsrede in die Wes-Kaapse wetgewer.
David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, lewer Dinsdag die provinsiale begrotingsrede in die Wes-Kaapse wetgewer.

Die Wes-Kaapse regering het Dinsdag sy “krygskas” van R2,17 miljard bekend gemaak om Covid-19 deur inentings te verslaan en hom op ’n derde vlaag van infeksies voor te berei.

David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, het “ ’n begroting van hoop” in die Wes-Kaapse wetgewer ter tafel gelê omdat dit volgens hom werkskepping, veiligheid en welstand in gemeenskappe steun.

Hy het ook gesê die begroting ondersteun hul planne om Covid-19 te oorwin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos