'n Sterk DA om 'n beter toekoms te bou is die tema van die party se federale kongres wat vandag ten einde loop in Midrand. Hoe sterk staan die party ná sy kongres? Sluit aan by Mia Spies en die Netwerk24-span vir die jongste nuus en ontleding. Klik op die videoblokkie hier onder.