Adj.pres. Paul Mashatile het vandag mondelings vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord.
Die onderwerp van die vrae sluit onder meer in die vordering wat gemaak is rakende die land se grondhervormingsprogram, die stabilisering van koalisieregerings op munisipale vlak en sy rol as pres. Cyril Ramaphosa se gesant oor Suid-Soedan.
Kyk hier na 'n opname van die sessie: