Die DA se 2 000 afgevaardigdes het vanoggend hulle stemme uitgebring in die leierskapstryd op die DA se federale kongres in Midrand. Vanoggend se sessie was agter geslote deure waar organisatoriese verslae, ook die finansiële verslae van die party, bespreek is.
Mia Spies en die Netwerk24-span het die jongste inligting. Klik op die videoblokkie hier onder.