Deel

LP’s ontevrede ná uitlating oor wit Afrikaners en haatspraak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaco Mulder Foto: VF Plus
Jaco Mulder Foto: VF Plus

Sommige LP’s voel in die gesig gevat en is bekommerd oor ’n uitlating deur ’n adjunkminister Dinsdag dat “wit Afrikaners die grootste plegers van haatmisdaad en haatspraak in Suid-Afrika is”.

LP’s van die VF Plus en DA het Woensdag beswaar gemaak teen dié uitlating van John Jeffery, adjunkminister van justisie, tydens ’n bespreking van die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak.

Die DA het Jeffery daarvan beskuldig dat hy homself aan haatspraak skuldig maak en die parlement vir “goedkoop politiekery” misbruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 64/1
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 95/6
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.48
+0.2%
Rand - Pond
22.64
+0.4%
Rand - Euro
19.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
981.27
-0.3%
Palladium
1,406.51
-0.7%
Goud
1,968.03
-0.5%
Silwer
22.44
-0.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos