Maak beswaar teen ‘drakoniese’ Bela-wetsontwerp, vra DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Suid-Afrikaners het tot Maandagmiddag kans om geskrewe kommentaar te lewer op die “drakoniese, vernietigende en diskriminerende” Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (die Bela-wetsontwerp).

Baxolile Nodada, DA-LP en woordvoerder oor basiese onderwys, raai mense aan om soveel voorleggings moontlik aan die parlement se portefeuljekomitee oor basiese onderwys te rig waarin hulle veral die “problematiese of Lesufi-klousules” moet uitlig.

Dié klousules poog volgens Nodada veral onder meer om die mag van skoolbeheerliggame om toelatings- en taalbeleid te bepaal te verwyder, terwyl dit ook die plaaslike gemeenskappe se vermoë inperk om die beleidsveranderinge teen te staan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos