Mabuyane verwyder ‘teenstanders’ uit uitvoerende raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier, praat Dinsdag op ’n nuuskonferensie in Bhisho waarop hy veranderinge aan sy uitvoerende raad aangekondig het. Foto: Facebook, Eastern Cape Office of the Premier
Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier, praat Dinsdag op ’n nuuskonferensie in Bhisho waarop hy veranderinge aan sy uitvoerende raad aangekondig het. Foto: Facebook, Eastern Cape Office of the Premier

Oscar Mabuyane, Oos-Kaapse premier, het oënskynlik diegene uit sy uitvoerende raad verwyder wat in die ANC se provinsiale verkiesing teen hom gestem het.

Mabuyane het Dinsdag op ’n nuuskonferensie in Bhisho veranderinge aan sy kabinet aangekondig met Weziwe Tikana-Gxotiwe, LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid, en Fezeka Nkomonye-Bayeni, LUR vir sport, ontspanning, kuns en kultuur, wat nie meer in sy provinsiale uitvoerende raad dien nie.

Bobby Stevenson, DA-hoofsweep in die Oos-Kaapse wetgewer, sê Mabuyane het sy kanse verspeel om nie meer uitgebreide veranderinge aan te bring nie, “deur te kies om sy teenstanders te verwyder eerder as om hoop vir die mense van die provinsie te bring”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos