Deel

Mabuza betaal self vir reise na Rusland én behandeling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adj.pres. David Mabuza Foto: Daily Sun
Adj.pres. David Mabuza Foto: Daily Sun

Adj.pres. David Mabuza het self betaal vir sy kommersiële vlugte na en van Rusland, asook vir die mediese behandeling wat hy daar ontvang het.

“Die enige onkoste wat deur die presidensie in dié verband aangegaan is, hou verband met die private sekretaris wat die adjunkpresident daarheen vergesel het, soos vereis word.

“Verder is die parlement ook daaraan herinner dat die adjunkpresident net soos enige ander Suid-Afrikaner daarop geregtig is om die mediese praktisyn van sy keuse te kies.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.42
-0.8%
Rand - Euro
19.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,948.00
-1.6%
Silwer
22.90
-1.5%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,768
+0.9%
Alle aandele
75,246
+0.7%
Hulpbronne 10
64,784
+0.8%
Industriële 25
102,188
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos