Maimane se OSA steun onafhanklike kandidate

akkreditasie
Mmusi Maimane Foto: Jaco Marais
Mmusi Maimane Foto: Jaco Marais

One South Africa (OSA), die politieke organisasie wat deur Mmusi Maimane, vorige leier van die DA gestig is nadat hy uit die party bedank het, het besluit om onafhanklike kandidate in vanjaar se plaaslike verkiesing te steun.

Die kandidate wat die organisasie sal steun is kandidate wat deur gemeenskappe gekies is om hulle in die verkiesing te verteenwoordig, het die organisasie Maandag in ’n verklaring gesê.

“OSA is nie ’n politieke party nie en sal ook nie een word nie. Ons glo die partypolitieke stelsel is fundamenteel gebreek. Om nóg ’n party tot die al hoe groter wordende lys van politieke parte te voeg, is nie ’n lewensvatbare oplossing nie,” sê die organisasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,847.78
+0.1%
Silwer
21.74
-0.1%
Palladium
1,987.00
+0.9%
Platinum
959.00
+0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos