Makhura herdenk Sharpeville-slagting

akkreditasie
David Makhura, premier van Gauteng, lê Sondag ’n krans neer by die graf van ’n slagoffer van die Sharpeville-slagting op 21 Maart 1960.  Foto: Twitter/GautengGov
David Makhura, premier van Gauteng, lê Sondag ’n krans neer by die graf van ’n slagoffer van die Sharpeville-slagting op 21 Maart 1960. Foto: Twitter/GautengGov

Op 21 Maart onthou ons en toon ons respek aan diegene wat hul lewe in die naam van demokrasie en menswaardigheid prysgegee het. Dit is ook ’n dag waarop ons nadink oor die vordering wat ons maak om basiese menseregte en waardigheid te verseker.

Dit was David Makhura, premier van Gauteng, se boodskap Sondag op ’n gedenkdiens by die Pelindaba-begraafplaas in Sharpeville in suide van Gauteng.

Hy het dié begraafplaas besoek en kranse gelê om die 69 slagoffers te gedenk wat op 21 Maart 1960 deur die polisie doodgeskiet is in die Sharpeville-slagting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,840.12
-0.0%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
2,051.50
+2.4%
Platinum
1,045.00
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,133
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,383
-0.3%
Finansiële 15
15,113
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos