Deel

Malema sê hý is in beheer van SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vuyo Zungula, leier van die ATM, Julius Malema, leier van die EFF, en Carl Niehaus van die nuwe groepering die African Radical Economic Transformation Alliance (Areta) neem Maandag deel aan die EFF se #NationalShutdown-optog in Pretoria.   Foto: Deaan Vivier
Vuyo Zungula, leier van die ATM, Julius Malema, leier van die EFF, en Carl Niehaus van die nuwe groepering die African Radical Economic Transformation Alliance (Areta) neem Maandag deel aan die EFF se #NationalShutdown-optog in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

“Ek is in beheer (van Suid-Afrika),” sê Julius Malema, EFF-leier.

“Ek het julle by die skrotum beet,” het hy Woensdagmiddag in die parlement gesê met verwysing na sy party se #NationalShutdown-betogings.

Malema het dit gesê toe hy die debat oor sy party se mosie van wantroue in Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos