Deel

Marais ‘kop omhoog uit wetgewer, terwyl ANC, DA na mekaar vry’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peter Marais Foto: Jaco Marais
Peter Marais Foto: Jaco Marais

Hy het kop omhoog uit die Wes-Kaapse wetgewer gestap terwyl die ANC en DA “mekaar hul eerste huweliksoen gegee het”, sê Peter Marais van die VF Plus nadat hy geweier het om onlangse opmerkings terug te trek.

Marais is Maandag deur die speaker opdrag gegee om sy uitlatings waarin daar na swart mense as “buitelanders” verwys is, terug te trek en gevra om die saal te verlaat nadat hy geweier het.

Hy het aan Netwerk24 gesê senior DA-lede het die versekering gegee dat hy ’n kans sal hê om sy kant van die saak te stel, maar is toe slegs deur die speaker gevra om sy woorde terug te trek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 153/5
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.54
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,007.65
-0.2%
Palladium
1,310.80
-3.7%
Goud
1,961.41
-0.2%
Silwer
24.30
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos