Deel

Maselspoort-voorval ‘wys hoekom dié wetgewing nodig is’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Jeffery Foto: Daily Sun
John Jeffery Foto: Daily Sun

Die Maselspoort-voorval is ’n goeie voorbeeld van hoekom die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak “dringend nodig is”.

John Jeffery, adjunkminister van justisie en konstitusionele ontwikkeling, het Dinsdag so aan LP’s gesê toe die voorgestelde wetgewing in ’n sitting in die parlement bespreek is. “Ek dink daar is baie wat daar buite gebeur en hierdie wetgewing word dringend benodig. Ek hoop dit sal prioriteit geniet.”

Die drie mans wat aangekla word in verband met die beweerde rassevoorval by die Maselspoort-vakansieoord buite Bloemfontein op Kersdag het op 25 Januarie vir die eerste keer saam in die landdroshof in die stad verskyn. Die saak is tot 28 Februarie uitgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.06
+1.3%
Rand - Pond
22.20
+1.0%
Rand - Euro
19.64
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.11
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
984.26
-0.1%
Palladium
1,433.44
-0.6%
Goud
2,001.62
+1.6%
Silwer
23.19
+0.9%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos