Deel

Mashatile haastig om met dialoog oor stabilisering van koalisies te begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adj.pres. Paul Mashatile  Foto: GCIS
Adj.pres. Paul Mashatile Foto: GCIS

Die regering wil binne twee maande ’n nasionale dialoog oor koalisies begin wat kan help met wetgewing om koalisieregerings stabieler te maak.

Adj.pres. Paul Mashatile, wat Donderdag vrae van parlementslede beantwoord het, het gesê in die lig van die komende verkiesing “wil ons dit nie uitstel nie”.

Alle politieke partye sal genooi word om aan die dialoog deel te neem. ’n Raamwerk vir koalisieregerings moet opgestel word en dit sal in die opstel van wetgewing oorweeg word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 149/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.23
+0.2%
Rand - Pond
23.90
+0.3%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.84
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.48
+0.7%
Palladium
1,409.65
+0.2%
Goud
1,964.03
+0.1%
Silwer
23.61
+0.2%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos